Showing all 4 results

Beyond Words

Beyond Words

$20.09

Beyond Words

by Ethan Gondo

2 People Currently Viewing This

“Beyond Words” is a compelling compilation that traces the transformative journey of Ethan Gondo, a student and the Head Boy of St Stithians’ College South Africa for 2023, through the powerful medium of public speaking. These speeches provide a reflection on the evolution of Ethan’s character, leadership, and the indelible impact of public speaking on his life. Each accompanied by a heartfelt preamble, offering readers a window into the context, emotions, and motivations that inspired the words spoken.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Die Legkaart Binne-in Leierskap

Die Legkaart Binne-in Leierskap

$20.09

Die Legkaart Binne-in Leierskap

by Ethan Gondo

2 People Currently Viewing This

Die boekstawing van Ethan Gondo se leierskapsreis,“ soos neergepen in “Die Legkaart binne-in Leierskap” bemagtig en rus elke individu toe om uitnemendheid en sukses in leierskap te bereik. Ethan het sy leierskapservaring en kennis opgedoen, deurdat hy die Hoofseun was van St Stithians Seunskollege Johannesburg, Suid-Afrika, waar hy 750 seuns gelei het vanaf Augustus 2022 tot Desember 2023. Hierdie boek delf in die metaforiese legkaart wat leierskap in die moderne era aanbied, veral omdat dit verband hou en in verband staan met betrekking tot die leiding van jongmense. Ethan se vertelling omvou as ‘n: legkaartoplossing-, kritiese denke en probleemoplossingservaring, waar elke legkaartstukkie ‘n faset of vlak van leierskap verteenwoordig. Hierdie legkaartstukkies sluit in: die kweking, bevordering en aanwakkering van persoonlike groei; verkryging van ‘n helder visie en suiwer inspirasie. Praktiese punte en deursigtige insig word verskaf onder elke tematiese afdeling, wat ‘n omvattende gids is vir individue, wie daarna streef om in leierskapsrolle uit te blink, binne-in die raamwerk (konteks) van die nuwe “skerm-generasie.” (Die generasie wat meer op die visuele ingestel is). Hierdie boek is geskik vir individue, jonk en oud, sowel as vir gesinne, skole, instansies en organisasies.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Meer As Woorde

Meer As Woorde

$20.09

Meer As Woorde

by Ethan Gondo

4 People Currently Viewing This

“Meer as Woorde – ‘n Versameling van my Toesprake” is ‘n meeslepende versameling wat die herskeppingsreis volg van Ethan Gondo, ‘n leerling en Hoofseun van St Stithians Seunskollege vanaf 2022 tot 2023 deur die kragtige medium van spreekkuns / redenaarskuns (die lewering van toesprake). Hierdie toesprake verskaf ‘n aangrypende terugkaatsing van die ontwikkelingsgang van Ethan se karakter, leierskap en die onuitwisbare impak (invloed) wat redenaarskuns in sy lewe gemaak het (en nog steeds maak). Elke toespraak binne-in hierdie versameling gaan gepaard met ‘n hartgrondige voorrede, wat aan lesers ‘n vensterblik bied in die inhoud, emosies en motivering wat die gesproke woorde geïnspireer het.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
The Puzzle Within Leadership

The Puzzle Within Leadership

$20.09

The Puzzle Within Leadership

by Ethan Gondo

4 People Currently Viewing This

“The Puzzle Within Leadership” empowers an individual to achieve excellence and success in leadership, chronicling the leadership journey of Ethan Gondo. Ethan gained his leadership experience and learnings by being the Head Boy of St Stithians College, South Africa, where he led about 750 boys over the period from August 2022 to December 2023. This book delves into the metaphorical puzzle that leadership presents in the modern era, especially as it relates to leading young people. Ethan’s narrative unfolds as a puzzle-solving, critical thinking and problem-solving experience, where each piece of the puzzle represents a facet of leadership. These pieces of the puzzle include: fostering personal growth; having a clear vision and inspiration. Practical points and insights are provided under each thematic area, offering a comprehensive guide for individuals aspiring to excel in leadership roles within the context of the new generation. The book is suited to individuals, young and old, as well as families, schools, institutions and organisations.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page