Grootword Sonder ‘n Pa
Charley gee ons praktiese stappe oor hoe ons die vaderloosheid epidemie kan aanspreek. Hy gebruik sy persoonlike lewenservarings om te inspireer, te bemagtig en die lesers toe te rus. Selfs al is jy ‘n betrokke pa, moet jy besef dat tot tyd en wyl ons suksesvol is, ons kinders en kleinkinders grootword in ‘n kultuur van afwesige vaders en vaderlose kinders. Hulle sal daardeur geaffekteer word. – Dr. David Molapo, Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale…










