Mede-Erfgename Met Christus
Die Woord van God leer ons dat mits Christene nie hulle plek as erfgename inneem nie, hulle slawe sal bly. Hierdie boek is geskryf om Christen gelowiges aan te moedig om op te staan en vrugbaar te word, te vermeerder, te heers, te onderwerp en die aarde aan te vul en te leef soos mede-erfgename met Christus…